Aankondigings
Lede van die Solidariteit-beweging en Maroela Media ontvang 10% afslag (buiten Desember). Dit sluit AfriForum, Solidariteit en Helpende Hand in.
VISVANGKOMPETISIE BY BOSBOKSTRAND: JULIE IS VISVANG TYD! Visvang Die skoolvakansie van 27 Junie tot 20 Julie bied die ideale geleentheid vir groot vangste, vars seelug en gesonde kompetisie!
.


