KAMP

Lieflike ruim gras- en skadukampplekke in ‘n rustige kampterrein met ʼn gesinsfokus. Elke staanplek het ‘n krag-en waterpunt en daar is ʼn groot en skoon ablusieblok met ʼn wassery. Geen braaiers word voorsien nie. ʼn Maksimum van ses persone word per staanplek toegelaat. Die laaste 15km tot by die Natuurreservaat is grondpad wat goed onderhou word.

Slegs beskikbaar gedurende skoolvakansies en oor langnaweke.

  • Afgemerkte kampeerplekke onder koeltebome
  • Krag- en waterpunte
  • Slegs een woonwa met sytente, of twee tente
  • Een parkeerplek per staanplek
  • ʼn Maksimum van ses persone per staanplek
  • Bring asseblief eie braaiers

Pryse begin by: R380 per nag

Besonderhede

  • Gaste: 6
  • Amenities: KragpuntWaterpunt

Doen navraag

Bosbok Navrae
Onderskei asseblief met 'n hakkie ()
Indien daar nog nie 'n nommer aan jou geallokeer is nie, kontak die kantoor by 043 841 1644