2026-tariewe per dag
 (Gesluit gedurende Augustus)
Chalets (Tipe A)
Kinders onder 2 jaar in eie bababed gratis
| 1-2 persone | 3 persone | 4 persone | 5 persone | 6 persone | |
|---|---|---|---|---|---|
| Buite Seisoen | R935 | R1 190 | R1 430 | R1 650 | R1 650 |
| Skoolvakansies en langnaweke | R935 | R1 190 | R1 430 | R1 650 | R1 650 |
| Desember-seisoen ( 1/12-14/12 & 03/01-12/01) |
R2 000 | R2 000 | R2 000 | R2 000 | R2 000 |
| Desember-seisoen ( 15/12-02/01) |
R2 500 | R2 500 | R2 500 | R2 500 | R2 500 |
Chalets (Tipe B)
Kinders onder 2 jaar in eie bababed gratis
| 1-2 persone | 3 persone | 4 persone | 5 persone | 6 persone | |
|---|---|---|---|---|---|
| Buite Seisoen | R770 | R1 005 | R1 300 | R1 430 | R1 430 |
| Skoolvakansies en langnaweke | R770 | R1 005 | R1 300 | R1 430 | R1 430 |
| Desember-seisoen  ( 01/12-14/12 & 03/01-12/01) |
R1 560 | R1 560 | R1 560 | R1 560 | R1 560 |
| Desember-seisoen  ( 15/12-02/01) |
R1 950 | R1 950 | R1 950 | R1 950 | R1 950 |
Kamp
| 1 persoon | 2 persone | 3 persone | 4 persone | 5 persone | 6 persone | |
|---|---|---|---|---|---|---|
| Skoolvakansie en langnaweke | R350 | R440 | R535 | R630 | R725 | R820 |
| Desember-seisoen (01/12-14/12 & 03/01-12/01) |
R896 | R896 | R896 | R896 | R1 016 | R1 136 |
| Desember-seisoen (15/12-02/01 |
R1 120 | R1 120 | R1 120 | R1 120 | R1 270 | R1 420 |
Bepalings en voorwaardes: Besprekings, betalings en kansellasies
- Desember-seisoen se besprekings 2026 (1 Desember 2026 – 12 Januarie 2027)Â
- Kampterreinbesprekings vir 18 nagte en langer open op 01 Januarie 2026.
- Kampterreinbesprekings vir 17 nagte en korter open op 1 Maart 2026.Â
- Chalet-besprekings vir 14 nagte en langer open op 01 Januarie 2026.
- Chalet-besprekings vir 13 nagte en korter open op 1 Maart 2026.Â
Â
1.1 Besprekingsfooi:Â
- ’n Besprekingsfooi van R3 000 vir kampering en R5 000 per chalet ter bevestiging van die Desember-seisoen se bespreking is dadelik betaalbaar om die bespreking te bevestig. Die besprekingsfooi is glad nie terugbetaalbaar nie maar word afgetrek van die totale koste.Â
Â
1.2 Deposito:Â
- 50%-deposito van die totale koste is betaalbaar een maand nadat bevestiging van die bespreking gestuur is.Â
- Die bespreking word verbeur indien die deposito nie betyds betaal word nie.Â
Â
1.3 Balans van koste:Â
- Vir die Desember-seisoen se besprekings is die uitstaande balans betaalbaar teen 1 September op die laatste. Geen verandering op jou bespreking sal ná 1 September toegelaat word nie. Indien jy jou vakansie wil verleng en daar is plek beskikbaar, moet die addisionele dae onmiddellik betaal word wanneer die versoek toegestaan word.Â
Â
1.4 Kansellasie:Â
- Indien ‘n Desember-seisoen se bespreking voor 1 September gekanselleer word, sal die deposito terugbetaal word, maar die besprekingsfooi word verbeur.Â
- Indien ’n Desember-seisoen se bespreking ná 1 September gekanselleer word, word die totale besprekings bedrag verbeur.Â
Â
 2.  Besprekings vir die res van die jaar 2026:Â
Â
2.1 Besprekingsfooi:Â
- ’n Besprekingsfooi van R500 vir kampering en R1 000 per chalet ter bevestiging van die bespreking is dadelik betaalbaar. Die besprekingsfooi is glad nie terugbetaalbaar nie.Â
Â
2.2 Deposito:Â
- 50% van die totale koste is ’n maand voor die aankomsdatum betaalbaar.Â
- Die bespreking word verbeur indien die deposito nie betyds betaal word nie.Â
Â
2.3 Balans van koste:Â
- Die balans is per EFT of kontant betaalbaar voor of met aankoms op Bosbokstrand. Geen kaartfasiliteit is beskikbaar nie.Â
Â
2.4 Kansellasie:Â
- Indien die bespreking ’n maand voor aankoms gekanselleer word, sal die deposito terugbetaal word, maar die besprekingsfooi word verbeur.Â
- Indien ’n bespreking binne ʼn maand voor die aankomsdatum gekanselleer word, word die deposito verbeur.Â
 2.5 Spesiale aanbod vir langtermynbesprekings buiten Desember-seisoenÂ
- Vir elke 10 agtereenvolgende nagte bespreek, kwalifiseer jy vir ‘n addisionele nag gratis.
Chalet A
Kinders onder 2 jaar in eie baba bed gratis
| 2 persone | 3 persone | 4 persone | 5 persone | 6 persone | |
|---|---|---|---|---|---|
| Gedurende die jaar 2024 | R800 | R1 015 | R1 230 | R1 445 | R1 660 |
| Desember seison ( 1 Des'24 - 16 Jan '25) |
R2 600 | R2 600 | R2 600 | R2 600 | R2 600 |
Chalet B
Kinders onder 2 jaar in eie baba bed gratis
| 2 persone | 3 persone | 4 persone | 5 persone | 6 persone | |
|---|---|---|---|---|---|
| Gedurende die jaar 2024 | R700 | R915 | R1 130 | R1 345 | R1 560 |
| Desember seison ( 1 Des'24 - 16 Jan '25) |
R2 350 | R2 350 | R2 350 | R2 350 | R2 350 |
Kamp
| Skoolvakansies en langnaweke 2024 | R 220 per staanplek + R80 pppn - maks 6 persone (kinders onder 4 jr. gratis) |
| Desember seisoen ( 1 Des'24 - 16 Jan '25) | R1 060 per nag vir 1-4 persone + R155 pppn vir 5de en 6de persoon (kinders onder 4 jr. gratis) |