Resensies “ Die beste kampervaring waar almal jou vriende word. “ Dis 'n besonderse plek. 'n Plek waar jou siel kan rus. “ Dis 'n ongerepte paradys waar jy veilig saam met jou hartsmense kan vakansie hou. “ Voëlkykparadys. “ Visvang op sy beste. “ Hier ervaar jy die ongerepte natuur eerstehands. “ Pragtige natuurskoon met ‘n privaat strand en pragtige staproetes.