CHALET A

Chalet A bestaan uit twee slaapkamers, ʼn sit-/eetkamer met ʼn slaapbank en lugversorger, ‘n goed toegeruste kombuis en een badkamer met ‘n stortbad. Daar is ‘n onderdak stoep en ‘n geboude braaiplek op die grasperk. ‘n Maksimum van 6 persone word toegelaat.

Gesluit gedurende Augustus.

  • Twee slaapkamers. Huisves ʼn maksimum van ses persone.
  • ʼn Sit-/eetkamer met ʼn slaapbank
  • Goed toegeruste kombuis
  • Een badkamer
  • ʼn Onderdakstoep
  • ʼn Braaiplek
  • Geen TV nie
  • Bedlinne word voorsien
  • Bring eie handdoeke, vadoeke, toiletware en skoonmaakmiddels

 

Pryse begin by: R800 per nag

Besonderhede

  • Gaste: 6
  • Amenities: BraaierKombuisLugversorgingStortbad

Doen navraag

Bosbok Navrae
Onderskei asseblief met 'n hakkie ()
Indien daar nog nie 'n nommer aan jou geallokeer is nie, kontak die kantoor by 043 841 1644