Stap

Vir stappers is daar asemrowende staproetes wat deur ongerepte bosse en klowe loop. Jy kan ook 8km strandlangs na Haga Haga, of 9 km na Cintsa stap. Hou die advertensiebord dop vir inligting oor begeleide staptoere. Die volmaan strandstap is ook baie gewild indien die weer dit toelaat.

Doen navraag

Bosbok Navrae
Onderskei asseblief met 'n hakkie ()
Indien daar nog nie 'n nommer aan jou geallokeer is nie, kontak die kantoor by 043 841 1644