Vlugbal

Daar is ʼn vlugbalbaan met ʼn net. Bring net ʼn bal saam en hou die advertensiebord dop vir kennisgewings oor georganiseerde wedstryde tussen kampeerders en chaletbewoners, pa’s en seuns en Transvalers teen Kapenaars.

Doen navraag

Bosbok Navrae
Onderskei asseblief met 'n hakkie ()
Indien daar nog nie 'n nommer aan jou geallokeer is nie, kontak die kantoor by 043 841 1644