Voëlkyk

Bosbokstrand is ʼn voëlkykparadys met meer as 240 voëlspesies wat daar voorkom. Boskraaie, knysnaloeries, mahemme, lawaaimakerjanfrederikke, Natalse janfrederikke en ander bekende voëls van die Oos-Kaapse woude word  gereeld gesien. Knysnaspegte en die gryskopspegte is gereelde kampbesoekers.  

Doen navraag

Bosbok Navrae
Onderskei asseblief met 'n hakkie ()
Indien daar nog nie 'n nommer aan jou geallokeer is nie, kontak die kantoor by 043 841 1644