VISVANGKOMPETISIE BY BOSBOKSTRAND: JULIE IS VISVANG TYD!
Die skoolvakansie van 27 Junie tot 20 Julie bied die ideale geleentheid vir groot vangste, vars seelug en gesonde kompetisie! Kom neem deel aan Bosbokstrand se opwindende visvangkompetisie wat oor vier tydperke plaasvind: Elke tydperk se wenner ontvang ’n verwerkte blesbok in ’n koelhouer.Die wenner is die deelnemer wat die meeste (in lengte) eetbare vis…


